24 thoughts on “Temptation

  1. Ai DsP, mens kan ook nie jou lewe in vrees lewe nie. Maak die meeste van die versoekings wat jy nog het sal ek wil voorstel…

  2. Ek moet erken dat ek aan jou gedink het toe ek dit plaas. Die logiese gevolgtrekking is dalk dat jy maar moet laat waai terwyl die versoekinge nog in daardie broodblik gevind kan word. Jy weet nie wanneer iemand anders jou voorspring nie. In my huis moet ek kompeteer met twee tienerseuns wat seker maak die sogenaamde versoekings ontwyk my gereeld. Hulle weet natuurlik nog nie van die wegsteekplekke nie. Sal maar nie sê nie, dalk lees hulle die blog.

  3. Ek wonder of ‘n mens dan gevlei moet voel, as die versoekings jou so agterna loop. Ja jy is nog te jonk. Miskien moet ons vir Ant Sussa gaan vra hoe ‘n mens met hulle moet maak…

  4. Nee wat darem nog nie Therina. Ek dink net die advertensies sê so baie oor ons mansmense. En ‘n lekker biertjie is ook nie sleg nie.

Leave a comment