On Edge

Weekly Photo Challenge – Edge

dsc02639

Beachy Head near Eastbourne in East Sussex is a well known beauty spot. I am not particularly comfortable with heights (there is a 162 metre or 531 ft drop to the rocks below), but had to get very close to the edge to take this picture.

dsc02638

I have taken the second photo from the same vantage point, only a few steps further along. Sadly this glorious viewpoint is also a notorious suicide spot.

Edge

Advertisements

Tussen die bome

Die bloggery in Afrikaans en in Engels smokkel met my kop.
Daar’s nou minder as drie weke oor voor die groot stap begin.
Ek het tot dusver baie gelees, baie gestap en elke item in my rugsak is geweeg tot op die gram. So ken julle my mos. Ek raak so vasgestrengel in die detail dat ek nie die eintlike punt kan insien nie.

Gelukkig bly ek die afgelope paar dae op ‘n bizarre plek. Dis ‘n motel op ‘n snelweg, iets soos ‘n Ultracity. Jy sou dink dis raserig, maar ek kan amper glad nie die karre hoor nie, en die kamer is grafstil. Ek sit net hier met my gedagtes, en dink oor die reis wat voorl√™. En lees boeke. In die dag werk ek as locum by ‘n nuwe praktyk wat nog nie amptelik oop is nie. Daar is heelwat tyd tussen afsprake. Baie tyd vir gedagtes om te dwaal.

Dis amper soos om in ‘n tydkapsule opgesluit te wees. Onder die grond. Dis asof alle ander geraas geabsorbeer word en hier binne is dit baie, baie stil.

Maar dit kan mens mos nie lekker in Engels skryf nie, so dis wat ek eintlik geskryf het:

Through the trees