Mededeelsaam

Ek lees hierdie raak en dink dat mededeelsaamheid ‘n goeie ding is, so ek kan dit nie vir myself hou nie:

 

 

Have you ever noticed that

 

STRESSED

 

written backwards spells

 

DESSERTS

 

?

 

 

 

Ek is bly julle is nog hier. Moenounie dat ek weer hier inloer en agterkom julle is weg nie…