13 thoughts on “Lente? Haikona!

  1. die son sal weer skyn . hier by ons beleef ons ‘n warmrige herfs. ek hoop van harte die noordelike sneeu sal die jaar oorwaai hier na die Ooskaapse Berge tot by Lady Grey. . .!

  2. Vasbyt!… Hier in die Noorde van SA is die weer heerlik. Koel aande en middel 20’s bedags Kan nie vir beter vra nie

  3. kry aanmekaar foto’s vanaf vriende wat ons daar bo agtergelaat het van die spiere wit landskappe!
    Ek het die bietjie wat ons beleef het geweldig geniet – kan glo as dit so aanhou ELKE jaar is dit nie meer so plesierig.

    1. Ek stem. Mooi om na te kyk, maar nie pret as jy by die werk moet kom nie. Nou die aand het dit skielik begin sneeu en in plaas van 25 minute kos dit my toe 2.5 ure om die 8 myl tot by die huis te ry van die werk af. Die wind het die los sneeu op die pad gewaai en ‘n ongeluk het die pad geblokkeer.

    1. Die laaste paar weke lyk dit darem beter. Die lig stroom by my kamervenster in 5-uur in die oggend. Dit voel amper soos somer.

Leave a comment