‘n Klein begin

Iewers moet 'n mens 'n begin maak, want van uitstel kom afstel. Dus het ek die afgelope paar dae bietjie gedink en beplan, en my eerste bloginskrywing gemaak op my nuwe camino blog.

 

Gaan loer bietjie hier:

 

http://gidivet.wordpress.com

 

Die van julle wat blog experts is is welkom om raad te gee met die uitleg, of vrae te vra wat dalk mettertyd mag lei na 'n blog inskrywing.

 

Advertisements

7 thoughts on “‘n Klein begin

  1. maak jy my nou nuuskierig…… en dit nadat ek vandag so vasgesit het oor Visum en my voorgeneem het dis is die laaste maal wat ek reelings tref om my voete uit hierdie land te sit

      1. @gidivet
        Groot probleem was dat vrou sukkel met haar stelsel wat elke oggend nie wil aankom nie en toe alles nie vir haar in orde lyk nie, skiet sy die papiere so vir ons terug. Ek het my bloedig vererg maar moes my inhou want ons moet terug na haar!!!

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s