15 thoughts on “Uilhuis

    1. Ja, Zeppie, ons het Gidi se vrou en twee seuns ontmoet. Man, was dit nou lekker! Ja, die Uilhuis…. Mense met ‘n kunstenaars-siel kan nie onaangeraak daar deurgaan nie. Die Uilhuis spreek selfs nou nog tot my, al was ek al sewe keer of meer daar!

    1. Ek doen. Was gister in die bosveld naby Warmbad, maar kan nie die foto’s aflaai tot ek terug is by die huis nie.

Leave a comment