Is nog hier

Môre mede-bloggers. Is ek ‘n agtergeblewene?

Word nou behoorlik herfs hier.

“Let the Hunger Games begin, and may the odds be always in our favour.”

Advertisements

12 thoughts on “Is nog hier

  1. Somer, dis nou bietjie stiller. Ek kan hier en daar blogs lees, maar “links” werk nie meer nie. Wanneer skuif die res van oor WP toe?

  2. het jou al paarmal laat weet ek spandeer so paar dae ‘n week in ingeland, het ook sommer nessie hier in Kingscote. so lat my weet …. buurman

  3. Net gou ‘n info stukkie oor die blogs. Vandag en môre is al dae wat oor is voordat volgens hulle die groot skuif gaan plaas vind op die 19de Okt9 (so ons moet ‘n marathon blogsessie nou hou). So as jy die afgelope 6 maande nie iets geblog het nie…gaan post sommer gou iets. Of as jy van bloggers weet wat nie die afgelope tyd gepost het nie…laat hulle weet sodat hul ook op hoogte is van die blog situasie.Hier onder is die link na Dopper Naomi se post oor die gebeure ivm die blogs http://blogs.litnet.co.za/dopperjoris/baie-belangrik-gaan-jou-blog-saam-skuif-en-wat-kan-jy-verloor-16-Oct-2012Tot laterZeppie

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s