Reünie

Terug by die skool, 30 jaar later:

Terug op die skoolbanke, Wiskundeklas. Dis waaragtig nog dieselfde banke!

Daar was nie ‘n kinderlyn in ons tyd nie:

“Applying the rod of correction to the seat of learning”.

(Die huidige skoolhoof het die rottang spesiaal uit die skoolargief gaan haal.)

Skeinatklas:

Daar was ‘n baie goeie opkoms:

Ons het eintlik nog so baie in gemeen, al is ons letterlik oor die aardbol versprei.

Danksy die moderne media staan ons nou ‘n beter kans om die bande met mekaar sterk te hou.

Advertisements

24 thoughts on “Reünie

  1. what a lovely bunch of people they all seem! Gosh, if I had to attend a reunion now, after forty (cough!splutter!choke!) years, I doubt we’d recognise each other, hehe.Love those desks, I remember the type well, storage for the lunch box with peanut butter samies…I’m sure the cane never reached your butt (?)

  2. Dis lekker om nou terug te kyk, ne, want jy kry seker nou eers regtig kans om jou gedagtes uit te sorteer oor die hele belewenis. Ja, dis een van die beste dinge van die tyd waarin ons leef – die kontak hoef nie nou weer verlore te gaan nie.

  3. Dit was onbesorgd as jy dit met vandag vergelyk, tog in daardie tyd nie sonder sy stress nie. Ja, Facebook was deurslaggewend met die organisasie en ook die nabetragting.

  4. Moet dit nie misloop nie. En begin sommer nou al organiseer. Dink mooi oor datums, veral as sommige mense in die Noordelike Halfrond is, sodat hulle die vliegtuigkaartjies kan bekostig.

  5. Some people were unrecognisable, but on the whole the majority looked very much like they did 30 years ago. You’d be surprised how quickly you’ll settle in together again after intial introductions. The memories will start flooding back.

  6. Dit was so ‘n warrelwind van ‘n ervaring. Nou sit ek rustig met my foto’s en begin hier en daar mense kontak. Nie almal is op Facebook nie.Terloops, onthou jy ons het oor Mackie Hobson gepraat. Dis sowaar dieselfde veearts wat in my naburige praktyk ‘n vennoot is – hy werk eintlik meeste van die tyd in Suid-Afrika. Hy was blykbaar ‘n groot krietketspeler daar in die Ooskaap.

  7. hi Gidi,Ek kry maar min tyd om in blogland te kuier… soos jy kan sien :-)Die twee dames in jou Skeinat-klas wil-wil vir my bekend lyk… weet jy dalk wie hulle is?

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s