Oggendmis

‘n Paar herinneringe om saam te neem.

Hierbo – Langeberge, geneem vanaf Gouritzrivierbrug.

Hierbo – Gouritzrivier

Hierbo – Naby George.

Advertisements

21 thoughts on “Oggendmis

  1. Is dit Towerkop, links op die boonste foto? En watter berge is in die tweede foto op die agtergrond?Mooi fotos!

  2. Eerste foto – Langeberge.Derde foto – Ek sukkel bietjie om te onthou waar presies dit is. Volgens die tyd wat dit geneem is moet dit naby George wees.

  3. Ai ons het darem maar ‘n mooi land! Happy landings daar anderkant! volgende keer is dit die Breeriviervallei se beurt.

  4. Dankie, vredig by die huis. Het so bietjie die fudge minder gemaak voor ek gevlieg het. Die familie dink dis die lekkerste fudge ooit. My seuns is natuurlik ook bly dat daar ‘n goeie klompie stukke saamgekom het.

  5. Ongeveer die helfte van tas se volume het bestaan uit beskuit. My sus het my Louis Bothma se “Anderkant Cuito” gegee vir die reis. Dit het die nag korter gemaak. Lekker om terug te wees.

  6. Ek verlang ja, alhoewel dis ‘n feit van die lewe – die oomblik wat jy op reis gaan laat jy altyd geliefdes agter. Gelukkig is dit soveel makliker om deesdae kontak te behou.

  7. Baie mooi dinge, die moeite werd om te behou. Die natuurskoon is pragtig, maar die land se grootste mooi is sy mense.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s