Lag so lekker, die trane rol! This is a beaut. What a great sense of humour and how fortunate that you found it! Have a good flight home tomorrow, taking lots of great memories home with you:)
Duidelike kommunikasie in die plaaslike dialek is deurslaggewend. Eendag het ek by ‘n Engelse boer in sy huis gekuier, toe sien ek baie duidelike boodskap daar waar jy by die voordeur inkom: ‘n plakkaat van ‘n rewolwer wat direk vorentoe kyk, met die woorde, “If you are found here in the evening you will be found here in the morning.”
niemand kan kla dat hulle nie die boodskap gekry het nie
lapasaait!
hehehehe… lekker local!
Hahaha!!
Bwhahaha!Ek hou so daarvan as mense so kreatief is!
Eish, I am verry sorry- you are bleedingk!
Lag so lekker, die trane rol! This is a beaut. What a great sense of humour and how fortunate that you found it! Have a good flight home tomorrow, taking lots of great memories home with you:)
Next time you go “camping” in Uniondale you can go take a look at the original – it’s on the main street near the “red” cafe on the left.
Duidelike kommunikasie in die plaaslike dialek is deurslaggewend. Eendag het ek by ‘n Engelse boer in sy huis gekuier, toe sien ek baie duidelike boodskap daar waar jy by die voordeur inkom: ‘n plakkaat van ‘n rewolwer wat direk vorentoe kyk, met die woorde, “If you are found here in the evening you will be found here in the morning.”
Met eish ja!
Blykbaar doeltreffend.
Dit vang nogal die oog.
I thought this would be right up your street…
Don’t paas go.
Nogal tweetalig ook.
Naand Therina.
‘n Handjievol eintlik.
Speserye vir die lewe.
Ja-nee, die ou het seker gemaak almal gaan verstaan!