Weer aanlyn

Goeiemôre, ek’s terug. Dit het amper ‘n maand geneem vandat ons hier ingetrek het vir die telefoon- en internetkonneksies om aangesluit te word, want die telefoonmaatskappy moes eers ‘n sloot grawe en ‘n kabel aanlê van die straat af na die huis.

Snaaks hoe ons afhanklik is van ‘n koperkabeltjie in die grond deesdae.

Advertisements

13 thoughts on “Weer aanlyn

  1. Jip – ek kom vir die skoolreunie op Malmbesbury. Ek en ‘n skoolvriend toer bietjie terug na die plekke waar ons grootgeword het.

  2. hulle het nog eintlik gou gemaak daar by jou.. by my het Telkom my aansoek ‘verloor’ en het dit my amper 3 maande gevat voordat my ADSL lyn uiteindelik geinstalleer is.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s