Be who you are

“Be who you are and say what you feel because those who mind don’t matter and those who matter don’t mind.”

Dr Seuss

Dis maklik vir jou om te sê Dr Seuss. Maar miskien moet ek dit probeer.

Advertisements

13 thoughts on “Be who you are

  1. Ja, dit werk nogal partykeer! Uit ondervinding kan ek jou vertel dit werk nie altyd heeltemal so nie. But those who matter do forgive you.

  2. Ek dink Dr Seuss praat te maklik. In die wêreld waar ons leef is dit beter om soms jou gedagtes vir jouself te hou. Daar steek ‘n bietjie waarheid in die “wees jouself” deel, maar “those who mind do matter” sal ek eerder sê. Those who matter will forgive you, hopefully, but why risk it? Nee, ek dink hy praat heeltemal te maklik.

  3. Daar is ‘n paar mense in my lewe wat ek genoeg vertrou om heeltemal myself te wees. Net ‘n paar. Diesulkes sal nie eksepsie neem as ek reguit sê hoe ek voel nie.

  4. Ek dink ‘n mens vat ‘n kans as jy altyd jou bek rek, maar daar is ‘n ietsie te sê vir meer spontaan wees.

  5. When someone annoys me I say what I feel and I never apologise for the way I feel. A word of warning it does not make you popular.

  6. I don’t think I can handle being blatantly honest, just as much as I prefer others to be a bit diplomatic with me. However, this quote got me thinking that I need to trust my instincts and feelings more.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s