Bosham

Verlede Saterdag in Bosham:

Skoonouers het gekuier en soos gewoonlik kies ons koers Bosham toe. Die hele plek was vol mense, en dan was daar nog ‘n troue ook. Mooi kar.

Advertisements

16 thoughts on “Bosham

  1. Daardie pink RR is to dy for!!by daardie pad maak jy seker dat jy weet wanneer dit hoog en laagwater is

  2. Ek is maar hier rond. Werk sonder nurse op die oomblik. Chief cook and bottlewasher. Het darem Vrydag onderhoude gevoer en dit lyk of ons iemand gekry het wat by die span gaan inpas. Lekker om jou hier te sien.

  3. By daardie pad het ek ook eenkeer amper weggespoel. Die watertjies was net ‘n paar duim onder die kar se deure. Die gety kom baie vinnig in.

  4. 🙂 miskien eendag! Dalk word ek nog êrens geseën met ‘n geleentheid om ook eendag daar in jou wêreld te kom kuier!x

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s