Doen weg met die gemoedsbekakking…

Genoeg van al die swaarmoedigheid.

Ek verseker jou daar sal ‘n glimlag op jou bakkies pryk as jy hierdie video enduit kyk.

Humour me!

Collaboration at its best.

En net om doodseker te maak sal ek môre sorg dat die boom en sy tinsel weggebêre word.

Ok ek weet nie almal hou van multitracking nie.

Simpatie.

Miskien ‘n skootjie enkelmout vir jou?

Advertisements

11 thoughts on “Doen weg met die gemoedsbekakking…

  1. Oulik.Ek verwonder my aan daai ou wat met ‘n stilis op so ‘n klein blokkie krap terwyl die liggies om hom flikker. ‘n Moderne elektroniese tuba?

  2. More Jan Klaas. Ja die ou produseer ‘n interessante elektroniese klank. Ek dink jy kan die blokkie programmeer soos ‘n tipe synthesizer.

  3. Lekker dag daar ook. Lekker koel (let wel nie koud) vars luggie wat by my venster inwaai vanoggend. Ek het besluit om die dag af te vat, die dat ek nog in die bed sit en tik…

  4. Dit was nou vir my pragtig, Gidi! Wens ek kon uitpluis hoe ek dit kan bewaar sodat ek weer daarna kan kyk! Gelukkige en geseende 2011 vir jou en jou geliefdes.

  5. sjoe.. dit is uitstekend gedoen.. en die wat nie daarvan hou nie.. het seker in elk geval geen idee hoeveel werk dit is om so iets aan mekaar te sit nie! Ek kry nou eers kans om op te vang en hoop om darem al jou blogs tot op datum gou eers klaar te lees voordat ek bed toe gaan!x

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s