Wat ‘n verwelkoming!

Reis is lekker, tuiskom nog lekkerder, maar die toppunt is ‘n hartlike verwelkoming. Miskien kan ek die T-mobile koor oorreed om op die lughawe stelling in te neem wanneer die volgende blogger vir ons kom kuier. Wat sê julle?

Advertisements

12 thoughts on “Wat ‘n verwelkoming!

  1. Moet vir niemand sê nie, maar ek ook, veral in die laaste paar sekondes. Miskien is dit die huis toe verlang en die tema van tuiskom.

  2. Sjoe- dis UITSTEKEND!Hulle is goed… laat my dink aan een van die beste acapella groepe hier… Navi-Reddhttp://www.naviredd.co.za/Ek moet nogal sê… ek’t my ook verbeel ek hoor engele-kore toe ek Vrydagaand uiteindelik in die Kaap geland het nadat ek vir 6 ure in Durban op die lughawe gesit het! x

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s