Herfs

in roesbruin lanings fluister ‘n blaremat klammerig om enkels

roer ‘n fisant stokkerig

onder by die meer kraak ‘n bootjie

waar sonstrale

een

vir

een

deur oggendmis

aanskakel

© gidivet 2010

Advertisements

17 thoughts on “Herfs

  1. Ek het ‘n lekker besige dag gehad. Dis asof die krane oopgedraai het. Terloops, kom loer netnou weer as ek foto’s opgesit het van vanoggend se reën.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s