Partykeer is ‘n mens ook bietjie blind

Vanaand gesels ek met ‘n vriendin van skooldae af, sommer so op Facebook. Het onlangs nog weer kontak gemaak. Is Facebook nie fantasties nie! Vir ons wat hier in die ver plekke bly is dit.

Toe sê sy, goeie woordspeling, vet weet of vet tweet. Wraggies nog nooit die tweede ene raak gesien nie.

Hoe lank moet ‘n mens oor ‘n klip in die middel van die pad val voor jy hom raaksien en die lekker skerpioentjie onder gaan uithaal?

Vet tweet. Inderdaad.

Advertisements

16 thoughts on “Partykeer is ‘n mens ook bietjie blind

  1. Ek bly net in die suide, maar het in Pretoria grootgeword en het deur FB weer kontak met ‘n hele klomp ou skoolvriende

  2. Ek het mos maar baie onlangs eers twitter begin gebruik en dit nou nie eintlik baie gereeld nie. So ek het ‘n verskoning. Maar ek hou van slim vrinne wat my onderbewussyn kan ontsyfer.

  3. Deur Facebook het ek weer kontak gemaak met baie ou vriende…. en ek bly op datum met wat kinders, familie en vriende doen. Ek gebruik nie twitter nie!

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s