Bewysstuk

From Desktop
Advertisements

23 thoughts on “Bewysstuk

  1. Dagsê Modderkoekie. Sjoe dit het darem gesous hier vandag. Mev G is uit op die strate vanaand met die Street Angels. Sy sê die dronkes laat hulle nie deur ‘n bietjie reën afsit nie.

  2. Hallo Tina. Ek is hopelik nie die een wat hulle “sue” nie. Maar ek hoop jy bedoel soe-k (of is dit soe-n, dan begin ek solank hardloop).

  3. Dankie roosdoring. Dit raak beslis koeler, maar gelukkig nog nie koud nie. My huis is darem van bakstene gebou so die wolf kan maar blaas.

  4. Ja ek is dankbaar ons kliniese notas is deesdae op die rekenaar. Daardie ou handgeskrewe notas was dikwels onleesbaar.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s