Sinkretisme

Braaibroodjies uit die Kaap, Pap met sous van oorkant die Vaalrivier. Britse varkworsies.

From 2010-08-08 Braai
From 2010-08-08 Braai

33 thoughts on “Sinkretisme

  1. Terloops……so ‘n maand terug het ek met jou “gesels” oor weimaraners……….blykbaar is dit ‘n weimaraner wat daai tier wat verdwaal het op die oos-rand (wat ek SEKER is jy van weet!) “opgespoor” het…….cool ne!

  2. Ai hoe lekker lyk jou egte SA kossies dan nou daar so ver oor die waters heen! Hoop julle het dit geniet!

  3. Jip dit is ‘n Weimaraner. Die ras is vernoem na die Weimar Republiek in Duitsland voordat Hitler ootgeneem het.

  4. ‘n Vyfsterbraai! En dit in Brittanje. Ja wel, Suid-Afrikaanse kos is in alle geval geinspireer deur soveel kulture, ne! Julle vat dit net ‘n stap verder. Geniet die somer!

  5. Ek vra verskoning aan almal wat kommentaar gelewer het. Die week het bietjie weggehol met my. Sal nou gaan sit en individuele kommentaar beantwoord.

  6. Voorwaar ‘n bonte mengelmoes. Die sous doen die ding. Die gidi-gesin weergawe is bietjie van ‘n “moerby” reseppie. (Daar is ‘n storie hieraan wat dalk blogwaardig is.)

  7. Dankie Joanna. Uiteindelik het dit hierdie week ‘n bietjie gereen. Dit was ‘n baie droee somer. Die Britse worsies is maar oor die algemeen ‘n bietjie vaal. Hierdies is die beste wat ons sover kon opspoor.

  8. Ons het ook vanaand so bietjie Transvaalkos hier gehad.. ek’t sommer die wors in die pan gebraai en daarmee saam pap en tamatiesmoor gemaak… Nie iets wat by die res van die gesin so gewild is nie, maar ek was vanaand lus daarvoor… dalk mis ek maar net my ouma-hulle so bietjie! Mooi aand daar!

  9. Dag almal, ek lewe nog, het ‘n besige week gehad. More het ons ‘n “open day” by die werk. Almal welkom om te sien waar ek werk…

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s