Die voordele van ma’s – nou mét foto’s

Fudge altyd bo aan die lysie

Ant Gert se legendariese gemmerkoekies

Lekker leesstof.

Daar was onder andere ook koeksisters, maar ek was te laat met my kamera…

Advertisements

18 thoughts on “Die voordele van ma’s – nou mét foto’s

  1. Al biltong self probeer maak? Dit was die eerste ding wat my vriendin se man ingepak het Australia toe!

  2. Jip, het op ‘n stadium saam met ‘n vriend ‘n biltong droeer gemaak. Het goed gewerk. Deesdae kom ek nie daarby uit nie. Mens kan biltong hier koop as jy regtig wil ook – Suid-Afrikaanse besighede het orals opgespring.

  3. Sal maar moet wag vir die volgende baksel volgende jaar. Hierdies is op. Miskien kan ek eksperimenteer met die winkel koekies en die ekwivalent van Oros hier.

  4. Dankie, ons doen. Hier by ons moet sy bietjie anderster soorte kos eet as waaraan sy gewoond is maar sy oorleef. Vandag het sy haar beroemde tjoklitkoek gebak. Een van daais waar jy net een skyf kan eet dan is daar niks meer plek nie.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s