Manx Loaghtan

Die Manx Loaghtan kan tuseen 2 en 6 horings hê, maar 4 word verkies.

Ek sit ‘n groter foto op vir Kama en Therina, net om te wys daar is eintlik ‘n vierde horing, hy’s net bietjie agter in die skadus.

From 2010-07-17 Butser Ancient Farm, Wedding, Hand Fastening
From 2010-07-17 Butser Ancient Farm, Wedding, Hand Fastening
Advertisements

14 thoughts on “Manx Loaghtan

  1. gidivet, daar in die suid-oos Vrystaat, Smithfield-Rouxville omgewing is daar ook die Swanepoelskape, soos hulle bekend staan. Ook met 4 horings, Merinoskape, dalk het hulle baie jare terug van hierdie gene gekry.Groetnis

  2. Ja ek wil nog sien hoe so ‘n skaap kan rammetjie uitnek raak met ses horings. Dankie Lo-Ammi, dit was lekker om daar te wees en biejie anders vir ‘n slag.

  3. Hallo latino – lekker om van jou te hoor. Nog nie teengekom nie, maar dis heel moontlik. As jy bietjie die wiki artikel lees praat hulle ook van ander skaaprasse wat van die Loaghtan gene bygekry het.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s