Gidi is ok

Honest.

Advertisements

23 thoughts on “Gidi is ok

  1. More Annemari – dankie. Ja dit moet. ‘n Mens moet perspektief kry en dan is dinge sommer ‘n honderd maal beter.

  2. Hallo Lo-Ammi/Krok. Jy is so welkom, nes altyd. Jy’s net so welkom om die winterweer vir ‘n rukkie langer te hou. Allemintig! Dit het dan skaars warm begin word hier.Ja die mombakkies. Mense het dit altyd van my baard gesĂȘ toe ek nog een gehad het: “Ek hou van jou baard” En dan so agter hulle hande: “Mens sien minder van jou gesig.” Maar ek is doodseker dis nie wat jy bedoel het nie…

  3. Snaaks wat die dra van ‘n masker aan ‘n mens doen. Ek is seker daar’s ‘n bietjie sielkunde daar ager.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s