Hurt people

 

 

Hurt people hurt people.

 

 

Advertisements

27 thoughts on “Hurt people

  1. Jy weet net nie HOE vanpas hierdie inskrywing van jou is vir my vandag nie! Ek gaan dit op my Facebook sit…. Hier by ons op ons dorpie met die stofstraatjies is daar nou JUIS so ‘n hurt PERSON hurting another person….en ek word beskuldig dat ek haar probeer bykom deur my koerantjie….glo geskimp in haar rigting (ek het nie geWEET van haar storie toe ek my koerantjie uitgebring het nie)…ek gaan daaroor blog. Sy’s jonk en sy is besig om haarself en ander te vernietig….

  2. Ek gaan probeer om dit in die vorm van ‘n storie te skryf Gidi, om die impak te verminder….

  3. Hallo Pruim. Niks besonders. Raoul Moat se storie, mense rondom my. Swart hond snuffel soms op my werf.

  4. Dit is ‘n feit. Daarom het ek deernis met mense wat bekend staan as knorpotte … want ons almal loop met ons letsels. Dis tyd dat ons die sirkel breek; veral in ons eie kring.Mooi dag!

  5. Myra ek is so bly jy’t hier ‘n spoor gelaat, want nou het ek jou blog ook ontdek. Baie welkom. Jy’s so in die kol. ‘n Mens kan ‘n keuse maak oor wat jy met jou seerkry doen. Jy kan opstaan, ‘n overall/voorskoot/handskoene aansit en iemand help wat seerder gekry het. Dít help om jou eie hart heel te maak.Groete.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s