Paartie – foto van gidivet…

Die ma-kieties by ons katkonferensies het altyd ‘n tema. Hierdie jaar was dit “Release the beast”.

Nou ja, meeste mense kom maar net sonder kostuums, en andere doen weer heelwat moeite.

Vanjaar se wenners was

“Beauty and the beast”

From 2010-06-19 – Makietie

Hier en daar nog ‘n bietjie inspirasie…

From 2010-06-19 – Makietie

En hier is ‘n rare foto van gidivet – hou verby as jy swak senuwees het.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

From 2010-06-19 – Makietie

37 thoughts on “Paartie – foto van gidivet…

  1. Jy moet my net nie in die middel van die nag skrikmaak met daardie mombakkies nie. Giegiegie.

  2. Hehehehehe! Ja-nee, ek kan sien Gidivet se beast is ge’release’! In Afrikaans kan mens so ‘n katkonferensie natuurlik eenvoudig ‘n MaKIETIE noem!

  3. Ek het vir jou ‘n Spaces bd teruggestuur Sa-dag… BAIE, baie dankie vir jou moeite hoor! Ek waardeer dit… is nie seker of jy my bd gekry het nie want ek het dit op my foon sit en tik en deursukkel want ek’t aanmekaar konneksie verloor.Mooi dag daar!x

  4. As dit is hoe Gidivet se naaldwerk lyk, herinner my om hom nooit te vra om ‘n ou operasietjie op ‘n ou katjie van my te doen nie…(Which reminds me. Ek het eendag lank lank gelede belowe ek sal jou die veearts-storie van ons plaaskat vertel…stel jy nog belang?)

  5. Nee maar dis mos nie my handewerk nie! Jy sien nie my steke nie…Ja ek lees graag jou plaaskatjie storie.

Leave a reply to gidivet Cancel reply