Paartie – foto van gidivet…

Die ma-kieties by ons katkonferensies het altyd ‘n tema. Hierdie jaar was dit “Release the beast”.

Nou ja, meeste mense kom maar net sonder kostuums, en andere doen weer heelwat moeite.

Vanjaar se wenners was

“Beauty and the beast”

From 2010-06-19 – Makietie

Hier en daar nog ‘n bietjie inspirasie…

From 2010-06-19 – Makietie

En hier is ‘n rare foto van gidivet – hou verby as jy swak senuwees het.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

From 2010-06-19 – Makietie
Advertisements

37 thoughts on “Paartie – foto van gidivet…

  1. Hehehehehe! Ja-nee, ek kan sien Gidivet se beast is ge’release’! In Afrikaans kan mens so ‘n katkonferensie natuurlik eenvoudig ‘n MaKIETIE noem!

  2. Ek het vir jou ‘n Spaces bd teruggestuur Sa-dag… BAIE, baie dankie vir jou moeite hoor! Ek waardeer dit… is nie seker of jy my bd gekry het nie want ek het dit op my foon sit en tik en deursukkel want ek’t aanmekaar konneksie verloor.Mooi dag daar!x

  3. As dit is hoe Gidivet se naaldwerk lyk, herinner my om hom nooit te vra om ‘n ou operasietjie op ‘n ou katjie van my te doen nie…(Which reminds me. Ek het eendag lank lank gelede belowe ek sal jou die veearts-storie van ons plaaskat vertel…stel jy nog belang?)

  4. Nee maar dis mos nie my handewerk nie! Jy sien nie my steke nie…Ja ek lees graag jou plaaskatjie storie.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s