‘n Engelsman maak ook ‘n plan

Volgens hierdie wikipedia artikel lyk dit of die Japanese die reenketting gewild gemaak het:

Rain chains (Japanese: ??, kusari doi, literally “chain-gutter”) are alternatives to a downspout. They are widely used in Japan. Their purpose is largely decorative, to make a water feature out of the transport of rainwater from the guttering downwards to a drain or to a storage container. (Rainwater is sometimes collected for household usage.) They can be found on temples.[1]

Rain chains are typically either a series of metal cups, chained together with a hole in the bottom of each, or chain links that span vertically.[1] Rain water run-off gets distributed from a rooftop gutter downward through the rain chain.

Hier in Engeland het ek ook al verskeie huise gesien met reenkettings, en dit werk goed solank die wind nie sterk waai nie. Die video (uit California) demonstreer dit:

Nou die dag kuier ons op ‘n plaas, en vind toe dat ‘n (Engelse) boer nog steeds ‘n plan kan maak:

From 2010-04-24
From 2010-04-24
Advertisements

17 thoughts on “‘n Engelsman maak ook ‘n plan

  1. Baie interessant, Gidivet!Sal vir Hartman wys, dan kan hy dit hier opsit – net vir ingeval dit eendag kom reen.Groetnis

  2. Ja, ek is nou weer by die huis, so ek sal nie probeer om die video te kyk nie…..maar dit lyk my teen die end van Mei behoort ons ‘n ander ‘service provider’ te he wat vir ons vinnige(r) internet aanbied! Ek SIEN SOOO UIT!!!

  3. O, en ek het al sulke rain chains hier in SA gesien by nuwe huise….mmm. Lyk my dit werk goed.

  4. Interesting how there are so many idea regarding water collection. Our rain water goes into the tank for use in the house…one day the real rains will come again. Nice to see you again

  5. Nie seker hoe hulle donderstorms hanteer nie. Maar hulle bied ‘n interessante fokus in ‘n huis.

  6. Vinnige internet maak so ‘n groot verskil. ‘n Swak konneksie breek jou spoed (letterlik!)

  7. Die bestes van hierdie kettings laat die water in ‘n interessante plek inloop, byvoorbeeld ‘n rooster waarop mooi klippies gepak is (as jy net die water wil weglei), of ‘n tenkie (as jy die water wil/moet spaar. Die Japanese het ‘n kuns daarvan gemaak. En die klank van water in hierdie kettings is baie besonders.

  8. My mom’s just had a water tank installed at her house too. The spring in Jongesfontein produces fairly chalky and slightly saline water. The rain water is much better for tea/coffee. However, folks who grew up in the area love the slightly brackish taste.

  9. Ek en ‘n vriend het die ding soooo staan en bekyk en gelyktydig besef dis nie ‘n pyp nie maar ‘n stuk hout. Soos jy kan sien is die hou lekker gekraak en dit behoort goed te werk veral met ligte reen.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s