Radithuso

Sentrale, kan u my asseblief deurskakel na Radithuso nommer 2?

“Ruddi what?”

R-a-d-i-t-h-u-s-o! Yes, that’s right. Number 2 please.

Dumela Ra. Radithuso here!

How are you today Ra? Could you please put me through to the school house?

Meester Smeet?

Yes, that’s right…………..Naand Pa!

–ooOOoo–

Ja hierdie was my normale Sondagaand prosedure om my pa-hulle op Gelukspan te bel toe ek op die Tuks was. Handsentrales.

Ek so graag vanaand bietjie met my pa wou praat. Sou nie omgee as dit nog ‘n partylyn was nie.

Ek wonder of daardie poskantoortjie op Gelukspan nog bestaan?


Advertisements

12 thoughts on “Radithuso

  1. Die ou partylyne was tegelykertyd ‘n seën en ‘n euwel. As die mense so ingeluister het doerie jare op Jongensfontein het kon mens later nie meer die ene hoor met wie jy eintlik wil praat nie.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s