Die eerste krokusse

As die eerste bolle begin opkom is dit lente. So werk dit in my kop, al is daar nog sneeu op die grond. In werklikheid het ons lankal nie meer sneeu nie en dagtemperature het gestyg tot 11 °C vandag. As jy gewoond was aan 4 grade is 11 sommer baie lekker, veral as die son so ‘n bietjie sy gesig kom wys. Vanoggend staan daar ‘n klein kolletjie krokusse in die tuin, en die affodille begin al so ‘n bietjie geel deurslaan. ‘n Mens kan sommer voel hoe die optimisme in jou opspring.

Mense, die winter is amper verby!

Advertisements

10 thoughts on “Die eerste krokusse

  1. Huppelkind vandag. Gaan fietsry met die seuns – moes eers die fietse bietjie afstof en die wiele pomp. Lekker.

  2. Ieder woelt hier om verandering. Ek is seker julle smag (of het gesmag) na ‘n bietjie koelte, as ek so luister na die SA nuus. Dankie vir die kuier.

  3. Dis heerlike lente, die winter’s verby, weer vrolik die lewe, vir jou en vir my…Beautiful! spring, the hope for the future

  4. Sjoe, die blomme is PRAGTIG! (Jou foto’s daarvan ook!)Wonder of mens hulle in Kaapstad ook kan plant?

  5. Dankie Foxy – ek kon nie vir jou uitvind nie. Ek dink dis crocus vernus – kyk bietjie in ‘n plaaslike katalogus. Hulle is bekend as “Dutch crocus”.

  6. ek maak gereed om te plant vir volgende lente.ek plant altyd affodille en druifhiasintjies en natuurlik freezias.dis herfs by ons

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s