koelkas 2

Ek soek ook so ‘n ene!

Advertisements

25 thoughts on “koelkas 2

  1. die advertensie draai hier by ons ook. ek wens soms vir so ‘n kas vol skoene, maar hierdie tyd van die jaar is my voete spreekwoordelik seer en sal ek ook ‘n yskas bier verkies.

  2. Hallo kammakazi. So ‘n ou yskassie sal handig wees by my werk. Maar ons sal dalk die inhoud met entstof moet vervang…

  3. Dit gaan hier ook maar ‘n bietjie dol op die oomblik. Nee wat, een paar skoene is al amper genoeg vir my. Ek kies die yskas elke keer.

  4. Hopelik sal die video werk as jy weer hier kliek. Hy’t vir ‘n rukkie moles gemaak. Dit was dalk net toe jy ingeloer het.

  5. Goeienaand Therina – sê asseblief groete aan jou mense van ons af. Ek dink ek sal graag ‘n paar goedjies wou bysit in daardie yskas. Miskien die helfte van die bier eers uithaal en ‘n lekker somer-yskastert, krakerige koeksusters en Cadbury’s vrugte-en-neute sjokolade. Beterskap vir julle almal hierdie week.

  6. Goeienaand Lou! Lekker om jou te sien. Sal ‘n punt maak om te kom kyk hoe dit met jong Suid-Afrika gaan. Is netnou daar.

  7. DK, ja dis nou ‘n idee. Ek sit op die bank terwyl die yskas die bier bring, terwyl die stofsuier sy werk self doen. Maar die beste uitvindsel is daardie ene wat vir my die werkstukke merk…(in my drome).

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s