Die GROOT menere

Vir Therina

9 thoughts on “Die GROOT menere

  1. Gidi…Gidi…dis nou meneer van menere daai…jis man kan ons nie een vir ons kaap nie…ons is mos van RSA en ken mos van Kaap…my tong is nou lekker los van die Crem De la Crem van die Rooibos van die Sandveld….leeeekkkkkeeeerrrr man….mooi loop.

  2. Hi Gidi ek en Lou is nou bietjie deurmekaar met die blogs hehehehe….dis ekke wat die voringe kommentaar geskryf het van Lou se blog af….ekke is therina…nite nite xx

  3. Hallo Therina/Lou – ek sien julle kuier ‘n hond uit ‘n bos uit. Ek’s terug by die werk. Geniet die Kaapse weer en die Rooibos met room…(Dit klink na die lekkerste rooibos waarvan ek nog gehoor het.)

  4. Ek dink die een se portefeulje het net ‘n paar handtekeninge nodig. Die ander een het al reeds deur een hersiening gegaan, en môre kom dit weer terug vir die twede probeerslag. Dis die een wat halfpad deur haar portefeulje by my begin werk het met ‘n “ek het nog net so een of twee stukkies werk nodig, kan jy my asseblief help om dit klaar te maak?”. Spyt, is ek.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s