Vir Ezile – die kamera




Ezile, hier is die kamera waarna jy verwys het. Ek vermoed die foto’s op jou blog is nie met hom geneem nie maar wel met ‘n Kodak Retinette. Die Rollei is nou in my besit en werk nog, alhoewel hy ‘n goeie skoonmaak nodig het. Ek weet hy’s in die 1950’s vervaardig en het oorspronklik aan ene Soulby Kitching Jackson in die voormalige Suid-Rhodesië behoort.

5 thoughts on “Vir Ezile – die kamera

  1. Lekker. Ek is mal oor kameras en ou kameras!Het nou die anderdag weer gesien hoe iemand nog met presies so een werk.Dankie dat jy en Ezile so lekker herinneringe deel.izak

  2. Daar was eens op ‘n tyd so stokhoring ou kamera in ons huis – wonder wat het van dit geword. Jy sê dit werk nog? Weliswaar ‘n skat.

  3. Baie dankie vir die foto’s van die fotonemer, gidi. Ek het twee foto’s wat beslis met hierdie kamera geneem is. Ek sal dit plaas. Hierdie kamera kon ‘n unieke atmosfeer skep, met ‘n speling van lig wat baie spesiaal is. Kom kyk so ‘n bietjie later – ek sal die foto’s uitgrou.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s