Antiklimaks

Hierdie storie het my kamermaat op universiteit vertel. Dit het in hulle Duitse skooltjie in die platteland van Natal gebeur, waar baie kinders op plase grootgeword het.

During the Literacy lesson, the teacher turns to Johnny.

Miss Bacon: “Johnny, could you tell me what a climax is?”

Johnny: “A windmill, Miss!”

Miss Bacon: “No Johnny, a climax is the point of greatest intensity or force in an ascending series or progression; a culmination.”

The teacher then goes into a great deal more detail to explain the meaning of this important word.

After lunch the same class is assembled and again Miss Bacon turns to Johnny.

Miss Bacon: “Johnny, I’m sure we all now understand the word ‘climax’. Would you explain to me the meaning of the word ‘anticlimax’?”

Johnny: “Yes Miss, I know. It’s a broken windmill Miss!”
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.

13 thoughts on “Antiklimaks

  1. vetweetWeet jy hoe lekker het ons meisiekinders op daai platform gesit en bene tan as ons klaar geswem het? Baie gevaarlik maar nie bang nie. Snaaks hoe ‘n windpomp mens sover laat dink. Lekker spookstories gelees!

  2. Ruby: Nee op daai platvorm was ek nog nie, maar dan is ek bang vir hoogtes, veral met lemme wat om jou kop woer-woer. Die koshuis op Touwsrivier het so ‘n windpomp en dam gehad vir die groentetuin. Ons het lekker in hom geswem.

  3. Ant Sussa, ek vermoed die naam was heel stigtelik toe hulle hom uitgedink het. Nou, helaas, lankal nie meer nie.Hoop ant Sussa het ‘n lekker naweek.

  4. Ai, kry ek nou heimwee oor vele windpompe. Snaaks, ek het nog nooit die naam raakgesien nie. Dis ‘n baie snaakse storie.

  5. Arme ou Johnny ken ook net een soort ‘Climax’. Ek dink ek weet waar die naam vandaan kom. Wil net seker maak dan sal ek laat weet. Dankie gidivet

  6. Lorinda, Ezile en Ludwig – dankie vir die belangstelling. Ek is net op pad om my vriend weer te bel nadat die storie my aan hom laat dink het. Ons het nog steeds kontak. Ludwig, sal interessant wees om die oorsprong van die naam uit te vind.

Leave a reply to Magdavwyk Cancel reply