It made a difference for that one….

Krokodil het my voorgestel aan Clarissa Pinkola Estés en haar woorde: “we were made for these times”
Lees dit gerus weer end-uit:     http://www.mavenproductions.com/esteswindow4.html

Ek is vanoggend diep geraak deur die hartseer nuus op Kerneels se blog, en soos al die ander wat gereageer het, het ek nie eintlik woorde nie.

Tog is daar hoop vir die van ons wat nog hier is. Krokodil se bydrae het my laat terugdink aan die ou bekende storietjie van die seesterre. Daar is baie weergawes beskikbaar op die internet.

Die volgende een is ‘n verwerking van Loren Eiseley se essay, “The Unexpected Universe”.
Hy het ‘n wonderlike subtiele manier om groot waarhede uit te lig:

http://www.eiseley.org/Star_Thrower_Cook.pdf

Die ander stukkie is ‘n verwerking deur Joel Barker, en is vir my meer bekend:

http://www.starthrower.com/star_thrower_story_script.htm

Hierdie laat my dink aan Ezile se woorde, “Onthou net, aanhouer wen”

5 thoughts on “It made a difference for that one….

  1. Oulike blog wat jy het! Ons seun is ook nou al vir omtrent 7 jaar in Engeland, maar nou begin sy voete heavy te jeuk om terug te kom!

  2. Ek sal nog gaan kyk – gee kans. Hoop dit gaan goed. En ja, baie sterkte – van een aanhouer aan ‘n ander ene.

  3. danki vir jou wyse woorde, ek’s bly jy en vroulief is na soveel jare nog gelukkig, dis iets besonders. My pa is al by 3de vrou, ek wil onder geen omstandighede in sy voetspore volg wat dit betref nie, te veel mense wat seerkry, veral die kinders.Groete daar oorkant die waters 🙂

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s